Koffie Masjien: Al die Opsies Verduidelik
‘n Hele klomp jare gelede toe ons met die koffie masjiene begin het, het ons verkeerdelik gedink dat koffie masjiene net soos water masjiene werk, ongeag van die area waarin hulle geplaas word. Hoe verkeerd kan ‘n mens wees? Die ander fout wat ons gemaak het was die veronderstelling dat al ons kliente Engels sprekende mense sal wees – Dit was nou regtig a baie groot fout. Ons is gelukkig om baie Afrikaans sprekende kliente te he. Dus is dit daaroor dat ons besluit het om die artikel in Afrikaans te vertaal.
Ons het eers met net ‘n capsule masjien in die besigheids plek begin. Ons het prober om die grote aan te pas met almal seidee van ‘n ideale masjien. Daar was wel een groot problem met kapsule en die kapsule masjien wanneer dit kom by die gebruik daarvan in die kantoor en kommersiele plekke. Die capsules is baie duur. Die gemiddelde prys van die kapsules is sowat R6 per koppie – dit sluit melk en suiker uit. Dus beteken dit dat in a kantoor met 10 mense, wat elk 2 koppies koffie per dag drink, die kostes by die R2500 beloop – net vir die koffie. Dit is ontsettend duur!!!
Koffie Masjien Opsie vir Huislike gebruik:
Die beste opsie vir huislike gebruik is of kapsules of koffie bone. Filter koffie masjiene brou ‘n hele pot koffie op ‘n slag en kan dus ‘n onnodige vermorsing van koffie wees, omdat dit meestal onmoontlik is om ‘n hele pot koffie klaar te drink voordat dit koud word. Koue koffie word verskriklik bitter.
Koffie Masjien Opsie vir Kantoor Gebruik:
Daar is baie verskillende koffie masjien opsies vir kantoor.gebruik, beskikbaar. Omdat daar verskillende grotes kantore is – klein of groot sowel as raadsale: restaurante en pouse gebiede, kan dit gevolglik daartoe lui dat die besluit van watter tipe koffie masjien die beste sal wees, dit ‘n baie moeiliker besluit kan maak as om net te besluit op ‘n masjien vir die huis of ‘n restaurant.
Filterkoffie Masjiene:
Filterkoffie masjiene is ideaal vir kantore deurdat meeste maatskappye ‘n begroting het. Die masjiene en die koffie wat daarin gebruik word (filterkoffie sakkies) is, prysgewys, die beste opsie.
Koffie Bone (bean to cup) Koffie Masjien:
Koffie bone gee die beste gehalte koffie, maar hulle is beslis die duurste oplossing beskikbaar vir ‘n kantoor. “Bean to Cup” koffie masjiene verskaf ‘n hele reeks koffies (espresso, koffie, cappuccino en cafe late) deur die kombinasie van bone, water en melk te gebruik (gewoonlik vars melk).
Vending Koffie Masjien:
“Vending” masjien koffie is dikwels die goedkoopste oplossing vir maatskappye, indien die maatskappy groot genoeg is. Dit is te danke aan die beheer aspekte van vending masjiene. Die grootste koffie verwante bruikbare kostes in ‘n kantoor omgewing is die melk. Vending masjiene beheer die gebruik van melk in kantore deurdat dit‘n voorafbepaalde hoeveelheid melk vir elke koppie koffie verskaf.
Vending masjiene help ook om te verhoed dat die melk vir “nie-koffie/tee” verwante produkte gebruik word, soos byvoorbeeld graan of pap.
Die nadeel van die vending masjiene is dat hulle redelik duur is. Maar, die voordeel van die “probleem” is dat groot kantore baie minder huur sal betaal op die masjien, hoe meer koffie produkte hulle gebruik.
Restaurant Koffie Masjien vir n’ Restaurant:
Tradisionele koffie masjiene is die mees algemeen gebruikte masjiene vir restaurante in Suid-Afrika en is waarskynlik die mees betroubare van al die masjiene weens hul gebrek aan afhanklikheid van elektroniese en digitale funksies. Tradisionele masjiene is dikwels van ‘n groot persentasie van die metaal wat hierdie eenhede eerder pricy kan maak.
Hulle kom in een groep, twee-groep, drie en vier groep groep modelle.
Die alternatief vir die tradisionele koffie masjiene vir restaurant is kommersiële graad outomatiese koffie masjiene. Die gebruik van ‘n outomatiese koffie masjiene is algemeen in die Europese markte, maar het nog nie gevang op in Suid-Afrika.
Hulle kom in een groep, twee-groep, drie en vier groep groep modelle.
Die alternatief vir die tradisionele koffie masjiene vir restaurant is kommersiële graad outomatiese koffie masjiene. Die gebruik van ‘n outomatiese koffie masjiene is algemeen in die Europese markte, maar het nog nie gevang op in Suid-Afrika.
Toets ‘n Koffie Masjien:
As jy graag ‘n koffiemasjien wil uitprobeer of net sien of dit iets is wat jy graag sal wil uittoets, vul asseblief jou besonderhede hieronder in!